Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, dekor, resepte, blokraaie, verhale en 'n paar toevoegings soos nuwe rubriekskrywers, hekelpatrone en nog meer. Dit als vir slegs R49,90!Ons sien saam met al ons lesers uit om weer agteroor met 'n gedrukte kopie in die hand te sit, die varsgedrukte reuk in te asem en net vir 'n wyle met heerlike leesgenot te ontspan.
- New eBook additions
- Available now
- Most popular
- New kids additions
- New teen additions
- Try something different
- Scandinavian Crime and Thriller
- Best Australian Crime Fiction
- Australians at War
- Modern Classics
- Love is in the Air: Romance Reads for Adults
- Love is in the Air: Romance Reads for Teens
- Pan Macmillan books now available
- See all ebooks collections
- New audiobook additions
- Most popular
- Available now
- New kids additions
- New teen additions
- Try something different
- Audiobooks for your Commute
- See all audiobooks collections