Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
- New eBook additions
- Available now
- Most popular
- New kids additions
- New teen additions
- Try something different
- Scandinavian Crime and Thriller
- Best Australian Crime Fiction
- Australians at War
- Modern Classics
- Love is in the Air: Romance Reads for Adults
- Love is in the Air: Romance Reads for Teens
- Pan Macmillan books now available
- See all ebooks collections
- New audiobook additions
- Most popular
- Available now
- New kids additions
- New teen additions
- Try something different
- Audiobooks for your Commute
- See all audiobooks collections